Universiteit Kaapstad moet toetsreeks opskort

Die Suid-Afrikaanse onderwys-aktivis Hendrick Makaneta doen ‘n beroep op die Universiteit van Kaapstad om alle semestertoetse onmiddellik op te skort. Dit volg nadat die universiteit gister ontruim moes word nadat ‘n weghol-bergbrand ondermeer die restaurant by die Rhodes Gedenkteken en dele van die universiteit, waaronder die biblioteek, verwoes het. Makaneta sê die universiteit moet ook nou begin om berading aan alle studente te gee: