UNDP help nagraadse studente om ervaring te kry

Nadat die Namibiese ministerie van binnelandse sake in samewerking met die Verenigde Nasies se Ontwikkelingsprogram met ‘n inisiatief vorendag gekom het wat fokus op werklose nagraadse studente, het hulle vandag ‘n sertifikate aan die jongmense oorhandig  wat die program voltooi het. Hierdie program bied opleiding en ervaring aan hierdie studente om hulle met kennis toe te rus, sodat wanneer hulle vir ‘n werk aansoek doen, hulle ‘n bietjie ervaring in hul veld het. Die VN Ontwikkelingsprogram se verteenwoordiger in Namibië, Alka Bhatia…