Unam pas skulddrempel opwaarts aan vir registrasie

Die Universiteit van Namibië sê sy registrasie-reëls is aangepas. Studente wat 10 000 Namibiese dollar of minder skuld, mag nou registreer. Dit is ‘n aanpassing op die aankondiging vna 13 Januarie waar die drempel op 5 000 dollar was. Simon Nameshe, Unam se woordvoerder verduidelik.