Uitvoerder van die Jaar bekroon

Die Amerikaanse regering het ‘n vennootskap met die Namibiese Vervaardigingsvereniging gesluit om uitstekende uitvoerders, Plastic Packaging en Meatco met die toekenning Namibië se Uitvoerder van die Jaar te beloon. Plastic Packaging is as die algehele Uitvoerder van die Jaar bekroon. Die hoof van korporatiewe kommunikaise van die Namibiese handelsministerie, Elijah Mukubonda, gesels met Kosmos 94.1 Nuus.

Mukubonda gee die besonderhede van die maatskappye wat aan die toekennings deelgeneem het.