Uitspraak in Swartbooi, Seibeb aansoek vandag verwag

Regter Kobus Miller sal vandag uitspraak lewer in die saak waar die leiers van die LPM-party Bernadus Swartbooi en Henny Siebeb die Speaker van die Nasionale Vergadering Pofessor Peter Katjavivi dagvaar. Katjavivi het die twee toegang tot die Huis geweier en die saak aan ‘n staande komitee oorhandig om te ondersoek. Henny Siebeb het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.