Uiters goeie ekonomiese vooruitsigte vir ’23 – Simonis Storm

Simonis Storm voorspel baie goeie ekonomiese groei vir 2022, op 5,1 persent met 3,7 persent vir vanjaar. Die makelaarsfirma voorspel ook ‘n daling in inflasie vanjaar en sê verder dat rentekoerse met net 50 basispunte vanjaar opgestoot sal word. Theo Klein, ekonoom by Simonis Storm het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.