Uiters besige aand op Copps 94.1

Dit was ‘n besige aand op Copps 94.1 en die eerste keer wat die span die Namibiese polisie, in plaas van die Windhoek Stadspolisie vergesel het. Francois Lottering, wat aan diens was, sê daar was ook talle motorongelukke.