Uerikua praat oor korrupsie in streeksrede

Die goewerneur van die Otjozondjupa-streek James Uerikua het vandag sy staatsrede gelewer. Hy het melding gemaak van korrupsie in die sy streek, veral by plaaslike owerhede soos Okahandja en Grootfontein. Hy sê verslae is reeds in die verband ingedien.

Hy sê ekonomiese groei en werksverliese wek kommer…