Twitter val met 6% na Musk onttrek

Aandele van Twitter vandag met sowat 6 persent gedaal in voormarkverhandeling, na ‘n regstryd tussen Elon Musk en die maatskappy ontwikkel het. Musk het Vrydag aangekondig dat hy nie meer vir Twitter vir 44 miljard Amerikaanse dollar sal bekom nie. Twitter beplan volgens berigte om Musk so vroeg as hierdie week te dagvaar en hom te dwing om die aankoop te voltooi.