Tweeling mag nie huistoe kom nie

Reaksie word ontvang op Regter Thomas Masuku se beslissing dat die besluit van die Ministerie van Binnelandse Sake om nie reisdokumente aan ‘n gay egpaar se tweeling dogters te voorsien nie, gehandhaaf is. Phillip Lühl het die aansoek namens hom en sy man Guillermo Delgado gebring. Die tweeling is tans in Suid-Afrika waar hulle deur middel van ‘n surrogaat gebore is. Die bekende LGBTQ-aktivis Linda Baumann het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat…