Twee vlieëniers wat noodlanding moes maak, gister uit hospitaal ontslaanNovember 16, 2021

Die twee vlieëniers wat gister ‘n noodlanding noord van Katutura moes maak, is albei gister al uit die hospitaal ontslaan nadat hulle vir waarneming opgeneem is. Die instrukteur die 27-jarige Lisa Cowling van die vliegskool by Eros-lughawe in Windhoek, Sygna Aviation, en die 25-jarige leerling-instrukteur Jean-Paul Burger, moes gister met ‘n Sling4-vliegtuig ‘n noodlanding maak toe die enjin geweier het.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *