Twee vas vir N$3,3m rooftog in hoofstad

‘n Intelligensie-geleide operasie het gelei na die arrestasie van twee verdagtes in die 3,3 miljoen Namibiese dollar rooftog wat Woensdag in die hoofstad by ‘n Chinese burger se huis plaasgevind het. Die twee verdagtes was op ‘n bus, op pad Noorde toe. Adjudant-offisier Silas Shipandeni het meer inligting met Kosmos 94.1 Nuus gedeel.