Twee leerders in die hof vir die besit van eksamen vraestel

Twee studente van die Elite Tutorial College in Ondangwa het in die landdroshof op die dorp verskyn nadat hulle gevang is in besit van ‘n graad 12 Engelse vraestel. Volgens die uitvoerende direkteur in die onderwysministerie is dit ‘n kriminele oortreding en word dit as bedrog geag. Sy verduidelik.