Twee 17-jariges van Garankuwa eerste kinders wat in SA ingeënt is

Twee 17-jariges van Garankuwa was Vrydag van die eerste Suid Afrikaanse kinders wat hul eerste Covid-19 inspuiting ontvang. Die twee tieners is by die Sefako Makgatho-universiteit in GaRankuwa ingeënt as deel van Sinovac se Covid-inentingstudie onder kinders tussen die ouderdomme van ses maande en 17 jaar. Ons Kaapse korrespondent, Fritz Platt …


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *