Tucna vra uitstel van FIMA

Die Namibiese Vakbond Kongres, Tucna, vra vir uitstel van die implementering van die omstrede FIMA-wetgewing. Die wetgewing eis dat net 25 persent van aftreefondse voor die ouderdom van 55 getrek mag word. Tucna se sekretaris-generaal, Mahongora Kavihuha het die redes vir hulle aansoek so verwoord.