Tshwane stel vloot van 238 nuwe voertuie bekend

Die burgemeester van Tshwane, Randall Williams, en die burgemeesterskomiteelid van Korporatiewe en Gedeelde Dienste, Kingsley Wakelin, het vanoggend 238 nuwe vlootvoertuie in Pretoria oorhandig. Die stad het met ‘n proses van volledige aankoop van voertuie begin. Die woordvoerder van die stad, Sipho Stuurman, sê die doel is om koste van verhuring van voertuie te verminder: