Tshwane sê dis duur om water te berg

Die Stad Tshwane het die Departement van Water en Sanitasie se besluit verwelkom om Rand Water toe te laat om vir nege maande lank bykomende water te onttrek. Die doel is om die waterprobleme in Gauteng te bekamp. Die stad se burgemeesterskomiteelid vir Nutsdienste en Streeksbedrywighede, Daryl Johnston, sê ekstra finansies is nodig om die verhoogde koste van die noodsituasie te dek, onder andere die onverwagse uitgawe op watertenkwaens: