Tshwane loop deur onder storms, kragonderbrekings

Inwoners van die Tshwane verduur tans nie net fase 4-beurtkrag nie. Stormweer in die stad het ook kragonderbrekings in verskillende dele van die stad tot gevolg. Volgens die woordvoerder Lindela Mashigo, het die situasie ‘n groot agterstand in herstelwerk veroorsaak wat vererger is deur die beurtkragskedules.