Trustco reageer op JSE-debakel 

Trustco het gereageer op die Johannesburg-aandelebeurs wat alle handel in aandele van Trustco Group Holdings op die beurs opgeskort het. Die nuus kom kort na die Bank van Namibië ‘n nuwe aansoek by die Windhoekse hoërhof ingedien dat Trustco Bank gelikwideer word. Quinton van Rooyen Junior van Trustco gesels met Kosmos 94.1 Nuus. 

Van Rooyen Junior sê verder oor Bank of Namibië wat die hof genader het in ‘n poging om Trustco Bank te likwideer.