Trustco-hoof reageer op hul hofstryd teen NamRA

Trustco het gereageer op die Namibiese Inkomste-agentskap, NamRA, wat ingestem om kennisgewings waardeur hy bankrekeninge van die nou-beleërde Trustco-groep blokkeer het in ‘n poging om meer as 305 miljoen Namibiese dollar in te samel in belasting en rente, terug te trek. Dit kom na ‘n dringende aansoek wat Trustco saam met 43 aansoekers in die hoërhof gebring het waarin regter Shafimana Ueitele ten gunste van Trustco beslis het. Die uitvoerende hoof van Trustco, Quinton van Rooyen verduidelik hul hofstryd aan Kosmos 94.1 Nuus.