Ontwringting van staking by SA lughawens beperk

Die Lughawens-maatskappy van Suid-Afrika sê gebeurliksheidsplanne is in plek om ontwrigtings by sy lughawens en ander geriewe môre soveel as moontlik te beperk. ‘n Geraamde meer as 230000 staatsamptenare begin môre met ‘n landwye staking, wat dreig om baie van die land se staatsdienste tot stilstand te ruk. Kosmos 94.1 Nuus se korrespondent in die Moederstad, Fritz Platt…