Truss sê sy is gereed

Die nuwe Britse premier, Liz Truss, sê sy is geëerd om op so ‘n belangrike tyd verantwoordelikheid vir die land te neem. Sy het buite Downingstraat gepraat, nadat sy deur die koningin as die nuwe premier aangestel is. Truss sê haar regering sal Brittanje omskep in ‘n nasie met goed-betaalde werk, veilige strate en waar almal die geleenthede kry wat hulle verdien: