Trump val Bidenomics in Iowa aan

Oudpresident Donald Trump het ‘n politieke byeenkoms in Iowa gehou om ondersteuners toe te spreek na aanleiding van die eerste Republikeinse koukus in die deelstaat in Januarie volgende jaar. Hy het die geleentheid gebruik om president Joe Biden aan te val.