Trump sou oorwinning verklaar het, oneag die uitslag

Die adjunk-voorsitter van die komitee wat ondersoek instel na die opstand op 6 Januarie in Washington Liz Cheney, sê oud-president Donald Trump was van voorneme om ‘n oorwinning in die verkiesing te verklaar, ongeag die uitslag.

Cheney het ook melding gemaak van ‘n 31 Oktober 2020 opname wat die komitee ontvang het waar Trump se vriend en adviseur Steve Bannon daarvan melding gemaak het.