Trump haal Hitler en Putin aan, loof Kim Jong Un

Uit die VSA word berig dat die Demokrate sê oudpresident Donald Trump gebruik aanhalings van Adolf Hitler in sy veldtog om president Joe Biden te diskrediteer. Trump kom onder skoot daarvoor omdat hy ook lof aan Kim Jong Un toegestaan het en, hy haal Russiese president Vladimir Putin aan wanneer hy oor Biden praat. Dit is wat Trump gesê het.

Biden se veldtog sê Trump is ‘n diktator.