Swakop waarsku oor vuurwerke

Die Swakopmund-munisipaliteit het te kenne gegee dat vuurwerke, sonder toestemming van die owerheid, onwettig is, in enige plek. Oortreders kan vervolg word. Kosmos 94.1 Nuus het met Linda Mupupa, woordvoerder van die munisipaliteit gepraat.