Trofee-verbod is neo-kolonialismeDecember 17, 2021

Suider-Afrikaanse lande kan miljarde aan inkomste in wildlewe en toerisme verloor indien ‘n verbod op die invoer van jagtrofeë in Brittanje bekragtig word. Sedert 2019 is 300 jagtrofeë na Brittanje verskeep. Axel Cramer, die nuwe president van die Namibiese Professionele Jagtersvereniging, Napha, verwerp die verbod ten sterkste en beskou die implementering daarvan as neo-kolonialisme.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *