Troepe sal onttrek – Biden

President Joe Biden het sy besluit om Amerika se soldate aan Afghanistan te onttrek, heftig verdedig. Amerika se militêre optrede in dié land loop op 31 Augustus ten einde. Hy sê om in dié land te bly, sal beteken dat nóg Amerikaners in ‘n oorlog sal sterf wat twee dekades gelede begin is. Biden sê selfs net nog een jaar se oorlog in Afghanistan sal nie ‘n oplossing wees nie: