Transnet is amper weer op dreef, behalwe waar kabels gesteel is

Transnet in Suid-Afrika sê die meerderheid van sy treine is weer in diens na die onlangse landwye 12-dae-lange staking. Die operateur se vertragings word egter steeds op sommige korridors ondervind weens koperkabels wat gesteel is toe die staking aan die gang was. Kosmos 94.1 se Kaapse korrespondent Fritz Platt berig.