TransNamib sal grondslag vir dubbel-brandstof lokomotiewe lê

TransNamib sal twee van sy lokomotiewe omskep in ‘n dubbel-brandstof stelsel om op beide diesel en waterstof aangedryf te kan word. Verskeie vennote is reeds bekom en die maatskappy behoort oor 18 maande die projek te voltooi. Die maatskappy se woordvoerder, Abigail Raubenheimer.

Sy sê die haalbaarheid-studie sal die grondslag lê vir die ontwikkeling van waterstof-aangedrewe lokomotiewe, hier en elders.