TransNamib monitor die situasie by Transnet

TransNamib sê die staking by Transnet kan moontlik ‘n impak hê op die maatskappy se bedrywighede plaaslik, maar dat daar tot dusver is daar nog geen aanduiding van wat dit presies sal behels nie. TransNamib se woordvoerder, Abigail Raubenheimer sê die situasie word fyn dopgehou.