Tom Alweendo beantwoord vrae oor brandstof in NV

Die Namibiese minister van myne en energie, Tom Alweendo, het vandag in die Nasionale Vergadering vrae beantwoord wat Mike Kavekotora, die president van die Rally for Democracy and Progress, aan hom gestel het oor brandstofpryse en die feit dat Namibiërs brandstof gaan koop in Angola. Kavekotora het ook gevra wat die verskil is tussen Angolese brandstof en wat in Namibië gebruik word, omdat daar beweer is Angolese brandstof is nie veilig nie. Alweendo het só geantwoord:

Alweendo verduidelik ook ‘n moontlike oplossing vir ‘n goedkoper brandstof vir die streek.