Toeriste weer beroof, die keer by inkopiesentrum op Swakopmund

Toeriste is al weer beroof, die keer op Swakopmund by die Shoprite-inkopiesentrum. Owerhede vra hulp om ‘n donkerkleurige sedan op te spoor. Die toeriste se belangrike dokumente is daarmee heen. Sean Naude van die Namibia Marshall Rangers het die besonderhede.