Toeriste-kamerbesettings vir Mei is 39,4%

Die Namibiese toerismesektor se kamerbesettingsyfer in Mei was 39,4 persent, vergeleke met 36,5 persent in die vorige maand en 25,1 persent in Mei 2021 volgens die Gasvryheidsvereniging van Namibië. Die meeste besoekers in Mei 2022 was van Duitsland, Switserland en Oostenryk, 32,1 persent, Suid-Afrika, Frankryk, die Benelux-lande en die Verenigde Koninkryk en Ierland. Altesaam 94,6 persent toeriste het kom vakansie het, 2,8 persent het vir sake gekom en 2,6 persent vir konferensies.