Toerismesektor verwag nie groot veranderinge ná 30 Junie

Met die Covid-19-regulasies wat op 30 Junie tot ‘n einde kom, verwag die land ‘n toespraak van President Hage Geingob of die gesondheidsminister, dr. Kalumbi Shangula, oor die pad vorentoe wat Covid-regulasies betref. Kosmos 94.1 Nuus het met Nrupesh Soni, stigter van die Namibiese Toerismeforum, gesels oor wat hulle verwag.

En..Soni oor hoe die bedryf deur die gedeeltelike inperking van Khomas geraak word.