Toerisme is tweede grootste werkskepper – Cirrus kyk na impak van pandemie

Cirrus het ‘n oorsig van die Namibiese toerisme-sektor gepubliseer. Volgens die beleggingsmaatskappy, is die sektor een van die in die land wat die meeste byrda tot werkskepping. Die pandemie het daartoe gely dat van die poste of reeds afgeskaf is of in gedrang is. Robert McGregor van Cirrus het die syfers ….