Toerisme in die Wes-Kaap groei met 69%
‘n Totaal van 1,6 miljoen internasionale besoekers het tussen Januarie en Julie vanjaar deur die Kaapstad Internasionale Lughawe beweeg. Dit is 69 persent meer as dieselfde tydperk verlede jaar. Dit is volgens die verslag wat Wesgro, die Wes-Kaapse regering se amptelike advertensiemaatskappy vir handel, belegging en toerisme saamgestel het. Die Wes-Kaapse LUR vir Finansies en Ekonomiese Geleenthede, Mireille Wenger, sê die toerisme- en gasvryheidsbedryf maak ‘n ongelooflike bydrae tot die ekonomie en werkskepping in die provinsie: