Toerisme-forum aan die kus geloodsJune 30, 2022

Die nasionale volhoubare toerisme-groei en –ontwikkelingstrategie is aan die kus geloods. Die strategie bring die rolspelers, wat die regering insluit, bymekaar om toerisme op ‘n volhoubare manier te laat herleef en oorleef. Die forum wat die strategie sal dryf is op Swakopmund van stapel gestuur en die Erongo-goewerneur Neville Andre het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.