Toename van Covid-gevalle in sekere provinsies in SA

Die visepresident van die Internasionale Wetenskapsraad, Salim Abdool Karim, sê Suid-Afrikaners moet voortgaan om hulself te beskerm aangesien sekere provinsies ‘n toename in Covid-gevalle aangeteken het. Dit sluit KwaZulu-Natal in. Karim het sê die pandemie is nog nie verby nie en ‘n nuwe variant kan moontlik opduik. Hy voeg by mense met Covid-simptome moet getoets word en diegene wat dit nog nie gedoen het nie, moet ingeënt word.