TLU SA skaaf aan minimumloon vir buurland

Die buurland se landbou-unie TLU SA dring aan dat die Departement van Arbeid betrokke raak by opbouende dialoog en die bestaande minimum-loonbeleid heroorweeg. Organisasies bly vasskop teen die konsep van ʼn gewettigde nasionale minimum-loon en voer aan Suid-Afrika se werkloosheidskrisis vereis ʼn ander benadering. Bennie van Zyl van TLU SA sê saam met die South African Parastatal and Tertiary Institutions Union omskryf hulle voorleggings aan die departement talle minimum vereistes vir loonregulasies in die toekoms: