Meer (of is dit minder) oor chroniese sneltrajek by die Dakar-tydren

Donderdag was sneldeel 6A van die Dakar, die eerste van die 48-uur chroniese sneltrajek, wat oor twee dae beslis word. Siende dat geen dienspanne en geen kommunikasie toegelaat word nie, is dit in werklikheid ’n inligtingsdonkerte vir die renspanne. Waldo van der Waal, wat deel van die Toyota Gazoo Racing se kommunikasiespan het meer… of is dit minder?