TikTok-video verlos leeu in aahouding

Owerhede in Kambodja het ‘n leeu gered wat onwettig as troeteldier in die hoofstad Phnom Penh aangehou is nadat die kat in TikTok-video’s opgemerk is. Volgens internasionale media is die leeu na ‘n reddingsentrum geneem en dit is onbekend of die eienaar vervolg gaan word.