Tigers-netbalklub bly bo

Die Tigers-netbalklub behou hul top-posisie in die 2021 MTC Netbal Premier-liga nadat hulle Saterdag met 48-38 teenoor die Namibiese vloot op Walvisbaai geseëvier het.  


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *