Tiger wil weer op sy eie loopMay 28, 2021
Tiger Woods het aan Golf Digest in sy eerste onderhoud sedert sy motorongeluk gesê om weer op sy eie te loop, is sy nommer een doel terwyl hy van sy beserings te herstel. Hy wou nie uitwei oor of hy weer aan toernooie sal deelneem nie.