Thieme gesels oor Shiimi se begroting môre

Die Namibiese minister van finansies Ipumbu Shiimi gaan môre sy begrotingsrede vir die 2022-2023 finansiële jaar lewer. Kosmos 94.1 Nuus het by Sven Thieme, uitvoerende voorsitter van die Ohlthaver & List-groep kers opgesteek oor watter sektore voldoende befondsing nodig het.