Theofelus sê vandag oor toekennings

Die adjunkminister van inligtingstegnologie, Emma Theofelus, hou vandag ‘n perskonferensie oor seksuele en reproduktiewe regte maar daar word verwag dat sy ook sal meer inligting bekend sal maak oor ‘n toekenning seremonie wat môre sal plaasvind. Theofelus het onlangs die VN se bevolkingsfonds se toekenning vir individue ontvang. Efraim Paulus, die inligtingsministerie se koördineerder vir toekennings het met Kosmos 94.1 Nuus gesels…