Thandi se dieremishandelingsaak weer in die hof

Die saak teen die buurland se Speaker van die Nasionale Vergadering, Thandi Modise, vir dieremishandeling, gaan na verwagting vandag in die Landdroshof in Potchefstroom, Noordwes, voortgesit word. Die saak is in Desember verlede jaar uitgestel toe sy skuld op die aanklag ontken het. Modise is aangekla ná ‘n diere-welsynsorganisasie in 2014 onthul het dat meer as 50 diere op haar plaas in Modderfontein in Noordwes dood gevind is. ‘n Woordvoerder van AfriForum, Andrew Leask, sê hulle het op ‘n beroep deur die DBV gereageer: