Tennisspeler staan diere by

Die Kanadese tennisspeler, Denis Shapovalov, het die Shapo-diereskuiling bekend gestel. Die projek is daarop gemik om die behoefte van diereskuilings en diere wat ‘n permanente tuiste soek, te beklemtoon. Shapovalov sê die Shapo-skuiling sal inisiatiewe ondersteun van die Humane Society van die Manatee-distrik, die Humane Society van Groter-Miami, en Adopta Un Amigo Para Siempre in Mexikostad: