Ten Hag is tevrede met sy span se vertoning

Marcus Rashford het sy goeie spel voortgesit en twee doele aangeteken om Manchester United te help om Leicester City met ‘n telling van 3-0 in die Engelse Premierliga te klop. United is nou net drie punte agter Manchester City, wat tweede is op die puntelys. United se bestuurder, Eric ten Hag, was tevrede met hul veggees ná ‘n stadige begin: