Teleurstelling oor louwarm Cassinga-herdenking

Talle Namibiërs het hul teleurstelling uitgespreek oor die swak en louwarm herdenking van Cassinga-dag. Daar was geen nasionale geleentheid nie en die teleurstelling volg op die afgewaterde Werkersdag-herdenking. Die politieke ontleder, dr. Ndumba Kamwanyah het sy mening in die verband so verwoord.